Welkom

Bitterbek is die frustrasie van 'n middeljarige Afrikanerman wat reuse probleme het met hierdie sogenaamde reƫnboogdemokrasie van die nuwe Suid Afrika.

Hier word uitsluitlik Afrikaans gepraat. Daar mag wel enkele artikels verskyn wat vir Amerikaanse lesers bedoel is. Sulke artikels bevat in elk geval inligting wat bewuste Suid Afrikaners reeds weet.