Lloyd Hill to Cape Flat's Gangsters meeting at Zuma's Cape Town Residence in May 2011

OK ouens hier's julle kans nou...

"OK, ouens, hier's julle kans nou. Die ou ballie is 'n naai net soos ons"

- Lloyd Hill, Durbanse rampokker, bendeleier en persoonlike gesinsvriend van president Jacob Zuma tydens 'n besoek van Kaapse bendeleiers aan die president se ampswoning in die Kaap gedurende Mei 2011. Die vergadering is deur Duduzane Zuma gefasiliteer wat persoonlik verseker het dat die veiligheidswagte nie rekord hou van die bendeleiers wat die perseel binnekom nie. Tydens die vergadering is 'n belofte deur Kaapse bendeleier Quintus "Mr Big" Marinus gemaak vir steun aan die ANC tydens die komende verkiesing: "Ons het ons troepe binne elke gemeenskap. Ons sal hulle mobiliseer en ons sal die stemme swaai."

Marinus het na bewering die volgende aan Zuma gesÍ, "Meneer, ons het groot probleme met SARS." waarna Zuma na bewering geantwoord het, "Ons sal daarna kyk."

Bronne: