Emigrasie: Wanneer jy nie meer 'n toekoms in SA kan sien nie

Wanneer jy nie meer 'n toekoms in SA kan sien nie

Aanvalle op en moord van witmense het 'n epidemie geword. Ons land stuur op 'n ramp af, en die skrikwekkendste is dat die bloed dalk skaars nog begin vloei het. Eens het ek neergekyk op mense wat die land verlaat, maar nou moedig ek hulle aan om die kans vir 'n beter toekoms aan te gryp instede van die afgryslike toekoms wat op hulle in Suid-Afrika wag.

Oor hierdie onderwerp sal ek vorentoe breedvoerig uitwei.