Geloftedag 2017

Geloftedag 2017

Sarel Cilliers standbeeld voor die Moederkerk in Kroonstad.

Die sestiende Desember is net om die draai. Vir my is 16 Desember net so min versoeningsdag, as wat dit ooit Dingaansdag (die ou benaming) was. Dit is die herdenking van die gelofte wat afgelÍ is deur die kern van die Afrikanervolk in die aansig van uitwissing deur 'n enorme oormag van inheemse Afrikane. Die volk het hulself tot God beroep en vir beskerming gevra. En is dit nie presies wat ons vandag weer beleef nie? Daarom, meer as ooit in ons lewens, is dit noodsaaklik om nou Geloftedag te herdenk en te eer. Maroelamedia het hierdie lys van vieringe gepubliseer, maar ek is seker daar is nog baie ander vieringe naby aan jou.