Hier word Afrikaans gepraat

Hier word Afrikaans gepraat

Hier word uitsluitlik Afrikaans gepraat. En hier word Die Stem gesing. En hier is ek trots op my Afrikanerskap, trots op my Afrikanervolk en stel my Afrikaner nasionalisme teenoor die Afrikaner se geskiedkundige Boere republieke heel eerste. En as jy nie daarvan hou nie, vlieg in jou kanon in.

Daar mag wel enkele artikels verskyn wat vir Amerikaanse lesers bedoel is. Sulke artikels bevat in elk geval inligting wat bewuste Suid Afrikaners reeds weet.