Naspers, meesters van staatskaping sedert 1949

Hierdie sagteware is nog 'n blog, nog 'n webblad, maar 'n Wiki. Die voordeel is dat teks baie vinnig bygevoeg en verander kan word. `Duis is hierdie 'n werkstuk in die proses van ontwikkeling, en nog nie 'n voltooide storie nie.

Op die agenda vandag:


Media24 skryfster voel "ordentelikheid" is skadelik vir Afrikaanse meisies.


Naspers, Multichoice, die Guptas en "unencrypted set-top boxes"


Steinhoff en die wedloop om geld te skep voor SA inmekaarstort.


Jerusalem, hoofstad van Israel en die Al Aksa Moskee


Na 'n halwe eeu is Dingaansdag weereens op 16 Desember


Ander...