Coligny, uit die Eric Rosenthal Encyclopaedia of Southern Africa

Coligny (vanuit Eric Rosenthal se ensiklopedie, 1964)

Coligny. Dorpie in die Westransvaal. Gestig in 1918 en vernoem na Gaspard de Coligny, beroemde Hugenote leier in Frankryk gedurende die 16de eeu. Belangrike mielie produserende gebied. Diamantdelwerye kom met tussenposes in die gebied voor. Bevolking 3,287 insluitende 1,269 witmense. 1964 Ensiklopedie van Suid-Afrika